Charles Inslee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charles Inslee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1870
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Inslee (* Januarie 1870, † September 1922) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Adventures of Tarzan (1921).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1921: Adventures of Tarzan

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]