Charles John Smythe
Voorkoms
Charles John Smythe | |
6de Eerste Minister van die Natalkolonie
| |
Ampstermyn 16 Mei 1905 – 28 November 1906 | |
Monarg | Edward VII |
---|---|
Voorafgegaan deur | George Morris Sutton |
Opgevolg deur | Frederick Robert Moor |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 1852 Skotland |
Sterf | 1918 |
Charles John Smythe (1852 – 1918) was 'n Eerste Minister van Natal. Hy is in 1852 in Skotland gebore en het in 1872 na Natal gekom waar hy in 1876 naby Nottingham Road met beeste geboer het. Toe Natal verantwoordelike bestuur kry, word hy lid van die Wetgewende Vergadering in 1893 en Speaker van 1897 tot 1899. Van 1905 tot 1906 was Eerste Minister van Natal en later 'n afgevaardigde na die Nasionale Konvensie. Hy is oorlede in 1918.