Charles Lane (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Lane | |
Geboortenaam | Charles Gerstle Levison |
---|---|
Geboorte | 26 Januarie 1905 |
Sterfte | 9 Julie 2007 (op 102) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1930–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Lane (26 Januarie 1905 – 9 Julie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mr. Smith Goes to Washington (1939), It's a Wonderful Life (1946), The Music Man (1962), en It's a Mad Mad Mad Mad World (1963).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1939: Mr. Smith Goes to Washington
- 1946: It's a Wonderful Life
- 1948: The Gentleman from Nowhere
- 1962: The Music Man
- 1963: It's a Mad Mad Mad Mad World
- 1979: The Little Dragons
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: Dear Phoebe
- 1966: The Phyllis Diller Show
- 1975: Karen
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1962: Ernestine
- 1975: Love Nest
Video's
[wysig | wysig bron]- 1986: Vanishing America
- 2005: The History of Hooterville