Charles Quigley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charles Quigley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1906-02-12)12 Februarie 1906
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 5 Augustus 1964 (op 58)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charles Quigley (12 Februarie 1906 – 5 Augustus 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Game That Kills (1937), Speed to Spare (1937), Daredevils of the Red Circle (1939), en The Crimson Ghost (1946).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1936: Charlie Chan's Secret
  • 1936: Lady from Nowhere
  • 1937: The Game That Kills
  • 1937: Speed to Spare
  • 1937: Criminals of the Air
  • 1937: Find the Witness
  • 1937: Girls Can Play
  • 1937: The Shadow
  • 1938: Convicted
  • 1938: Special Inspector
  • 1939: Daredevils of the Red Circle
  • 1939: Heroes in Blue
  • 1941: The Iron Claw
  • 1941: Secret Evidence
  • 1944: National Barn Dance
  • 1946: The Crimson Ghost

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: Cyclotrode 'X'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]