Charlie Creed-Miles

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charlie Creed-Miles
Geboorte 24 Maart 1972 (1972-03-24) (47 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlie Creed-Miles (gebore 24 Maart 1972) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fifth Element (1997), King Arthur (2004), Harry Brown (2009), en Wild Bill (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: The Punk
  • 1995: Glastonbury: The Movie in Flashback
  • 1995: Bad English I: Tales of a Son of a Brit
  • 1997: The Fifth Element
  • 1997: Nil by Mouth
  • 1998: Woundings
  • 1999: The Last Yellow
  • 2000: Essex Boys
  • 2004: King Arthur
  • 2009: Harry Brown
  • 2011: Wild Bill
  • 2017: Romans

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1987: The Gemini Factor
  • 1995: Faith in the Future
  • 2019: Giri/Haji

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Station Jim
  • 2002: Dead Casual
  • 2016: Once in a Lifetime
  • 2017: Against the Law

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2004: The Streets: Blinded by Lights
  • 2007: North of Ping Pong: What Goes Up Must Come Down
  • 2007: Five Days: Revised Final Episode

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]