Chegutu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chegutu
(voorheen Hartley)
Ligging van Chegutu op 'n kaart (Zimbabwe)
Chegutu
Chegutu
Koördinate: 18°22′0″S 30°8′0″O / 18.36667°S 30.13333°O / -18.36667; 30.13333Koördinate: 18°22′0″S 30°8′0″O / 18.36667°S 30.13333°O / -18.36667; 30.13333
Land Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Provinsie Masjonaland-Wes
Distrik Chegutu
Bevolking (1992)
 - Dorp 30 191

Chegutu (tot ongeveer 1982 Hartley) is 'n dorp in Zimbabwe met ongeveer 30,000 inwoners (1992). Die dorp is genoem na Henry Hartley.