Chris Farley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chris Farley
Chris Farley.jpg
Gebore
Christopher Crosby Farley

(1964-02-15)15 Februarie 1964
Sterf18 Desember 1997 (op 33)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Jare aktief1987–1997

Chris Farley (15 Februarie 1964 – 18 Desember 1997) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Coneheads (1993), Tommy Boy (1995), Black Sheep (1996), en Beverly Hills Ninja (1997).

Farley is dood aan 'n dwelm oordosis op 33.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Coneheads
  • 1994: Airheads
  • 1995: Tommy Boy
  • 1996: Black Sheep
  • 1997: Beverly Hills Ninja
  • 1998: Almost Heroes

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Adam Sandler: What the Hell Happened to Me?
  • 2016: All That 22nd Anniversary Reunion Special

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1996: Adam Sandler: Steve Polychronopolous
  • 2005: Growing Up Farley
  • 2005: 'Tommy Boy': Behind the Laughter
  • 2005: Just the Two of Us
  • 2005: Stories from the Side of the Road

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]