Christopher B. Duncan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christopher B. Duncan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher B. Duncan (gebore 4 Maart 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Original Gangstas (1996) en My Name Is Khan (2010), en in die televisiereekse The Jamie Foxx Show (1996) en Veronica Mars (2004).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Original Gangstas
  • 2005: Fair Game
  • 2010: My Name Is Khan
  • 2011: Lego Hero Factory: Savage Planet
  • 2013: Feeding Mr. Baldwin
  • 2017: Raptors

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: The Jamie Foxx Show
  • 2000: The District
  • 2004: Veronica Mars
  • 2007: Aliens in America
  • 2010: Hero Factory
  • 2012: The First Family
  • 2014: Play It Again, Dick

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: The Elevator

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: Contradictions of the Heart

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]