Christopher Neame

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Christopher Neame
Geboorte 12 September 1947 (1947-09-12) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christopher Neame (gebore 12 September 1947) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ghostbusters II (1989), Licence to Kill (1989), The Prestige (2006), en The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1972: Dracula A.D. 1972
  • 1987: Steel Dawn
  • 1988: Transformations
  • 1989: Ghostbusters II
  • 1989: Licence to Kill
  • 1990: The Radicals
  • 1993: Street Knight
  • 1994: Hellbound
  • 2006: The Prestige
  • 2008: The Mummy: Tomb of the Dragon Emperor
  • 2019: House of the Gorgon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1972: Colditz
  • 1975: Edward the King
  • 1977: Secret Army

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: A Point in Time
  • 1976: Romeo and Juliet
  • 1992: Still Not Quite Human
  • 1993: Irresistible Force

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1992: Doctor Who: Shada
  • 2017: Doctor Who: Shada

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]