Chuck Roberson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chuck Roberson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1919-05-10)10 Mei 1919
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 8 Junie 1988 (op 69)
Kinders Charlene, Patricia, & Corliss
Beroep(e) Akteur en assistentregisseur
Aktiewe jare 1946–88
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chuck Roberson (10 Mei 1919 – 8 Junie 1988) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Alamo (1960), Shock Corridor (1963), McLintock! (1963), en Beneath the Planet of the Apes (1970).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1960: The Alamo
  • 1963: Shock Corridor
  • 1963: McLintock!
  • 1970: Beneath the Planet of the Apes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]