Clark Brandon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Clark Brandon
The Fitzpatricks Brandon Kramer McNichol 1977.jpg
Gebore13 Desember 1958 (1958-12-13) (62 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur, regisseur, en skrywer
Jare aktief1977–1989 (actor)
1992–1997 (director)

Clark Brandon (gebore 13 Desember 1958) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Tutor (1983), Fast Food (1989), Dark Secrets (1992), en Skeeter (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1983: My Tutor
  • 1989: Fast Food
  • 1992: Dark Secrets
  • 1993: Skeeter
  • 1997: The Last Road

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1977: The Fitzpatricks
  • 1979: Out of the Blue
  • 1981: Mr. Merlin

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]