Clemens Scheitz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Clemens Scheitz
Geboorte (1899-09-02)2 September 1899
Sterfte 24 Oktober 1980 (op 81)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1922–1979
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clemens Scheitz (2 September 1899 – 24 Oktober 1980) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Enigma of Kaspar Hauser (1974), Heart of Glass (1976), Stroszek (1977), en Nosferatu the Vampyre (1979).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1974: The Enigma of Kaspar Hauser
  • 1976: Heart of Glass
  • 1977: Stroszek
  • 1979: Nosferatu the Vampyre

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]