Coleske

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Coleske
GeboorteEwald in 1970, Arnold in 1971
Port Elizabeth
Beroep(e)Musiekprodusente
Genre(s)Popmusiek
Instrument(e)Stem
Aktiewe jare1996–2001
Gewese ledeArnold en Ewald Coleske
Portal.svg Musiekportaal

Coleske is ’n voormalige Suid-Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Ewald (1970-) en Arnold (1971-) bestaan het.

Die broers se debuutalbum, Die Coleskes, is in 1989 uitgereik. In 1997 was hulle liedjie Take Me Where the Sun is Shining 'n internasionale treffer gewees. Hulle is in dieselfde jaar ook met 'n Sama vereer.

Daarna stig hulle Coleske Artists en verskuif hul aandag na die produksiekant van musiek. Tans is hulle vir sangers soos Riana Nel, Lianie May en Jay verantwoordelik.[1] Benewens die bestuur van kunstenaars hanteer dié maatskappy ook produksies soos Afrikaans is Groot en Classics is Groot.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Albums[wysig | wysig bron]

  • 1989: Die Coleskes
  • 1996: Coleske
  • 2000: Faith In Love
  • 2001: Coleske – Sings Simon & Garfunkel

Enkelspelers[wysig | wysig bron]

  • 1997: Take Me Where The Sun Is Shining

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]