Comobil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Comobil is een van twee gesamentlik maatskappye wat NSU en Citroën gestig het om wankelenjinmotors te bevorder. Comobil is in 1964 in Genève gestig om 'n motor wat deur Citroën ontwerp sou word en wat 'n NSU wankelenjin sou gebruik te bemark. Die ander gesamentlike maatskappy was Comotor wat in Luxemburg opgerig is om wankelenjins te vervaardig.

Eksterne skakels en verwysings[wysig | wysig bron]