Constance Towers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Constance Towers | |
Geboortenaam | Constance Mary Towers |
---|---|
Geboorte | 20 Mei 1933 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Michael Ford (b.1960) Mary Ardath Maureen (b.1961)[1] |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Constance Towers (gebore 20 Mei 1933) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Horse Soldiers (1959), The Naked Kiss (1964), en A Perfect Murder (1998), en in die televisiereeks General Hospital (1963).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1955: Bring Your Smile Along
- 1959: The Horse Soldiers
- 1960: Sergeant Rutledge
- 1963: Shock Corridor
- 1964: The Naked Kiss
- 1985: Sylvester
- 1994: The Next Karate Kid
- 1998: A Perfect Murder
- 2017: The Storyteller
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1954: The Jack Carson Show
- 1963: General Hospital
- 1969: Garroway
- 1974: CBS Daytime 90
- 1982: Capitol
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: The Renegade
- 1988: The Loner
Video's
[wysig | wysig bron]- 1995: Thunder in Paradise 3