Corlea Botha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Corlea Botha
Corlea-botha-3-427x640.jpg
Beroep(e)Musikant
Jare aktief2003 - nou
AssosiasiesRudi Claase

Corlea Botha is 'n Afrikaanse sangeres wat saam met Rudi Claase opgetree het as Rudi en Corlea. Hierdie "lieflingsangpaartjie" se paaie het in Maart 2011 geskei, weens redes wat nie aan die publiek bekend is nie, en Corlea het daarna 'n sololoopbaan gevolg. Haar enkeltreffer Corlea - Wie ek is, asook haar soloalbum, is aan die einde van Augustus 2011 vrygestel.

Rudi en Corlea het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge / Our Darlings binne agt weke goue status bereik het.[1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 2003: Shades Of The Rainbow
  • 2009: Ons Lieflinge / Our Darlings, met Rudi Claase
  • 2010: Ons Lieflinge / Our Darlings Vol.2 - Drome, met Rudi Claase
  • 2011: Corlea - Wie ek is
  • Wonderkind van die millennium

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]