Rudi Claase

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Rudi Claase
Geboorte11 Januarie 1983
Vereeniging
Beroep(e)Sanger, Musikant, Liedjieskrywer
Genre(s)Afrikaanse Populêre Musiek
Instrument(e)Klavier
EtiketteUniversal Music Publishing, Jewel Music Publishing, Select Musiek/Sony Music Entertainment Africa
Webwerfwww.lieflinge.co.za
AssosiasiesCorlea Botha
Zita Pretorius
Charné Hugo
Juanita du Plessis
Andriëtte Norman
Portal.svg Musiekportaal

Rudi Claase is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer wat saam met Corlea Botha opgetree het as Die Lieflinge.[1] Hy het Tussen Woorde, een van Juanita du Plessis se treffers geskryf asook die immergewilde treffer van Andriëtte Norman Sewe Oseane.[2]

Die Lieflinge het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge/Our Darlings binne agt weke reeds goue status bereik het.[3]

Rudi is op 8 Maart 2010 met sy bestuurder, Stephen Stewart getroud.[4] Kort daarna het Corlea besluit om eerder 'n sololoopbaan te volg, waarna Zita Pretorius as Rudi se nuwe "liefling" aangewys is. Na slegs 8 maande en bespiegelinge dat die nuwe paartjie nie so suksesvol is nie, is aangekondig dat hulle paaie skei om hulle op hul sololoopbane te fokus.[5]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Ons Lieflinge - Miljoene Stemme (saam met Charne Hugo) 2017
  • Ons Lieflinge - Asemrowend (saam met Charne hugo) 2014
  • Ons Lieflinge / Our Darlings - Die Engele Sing, saam met Zita Pretorius 2011
  • Ons Lieflinge / Our Darlings Vol.2 - Drome, saam met Corlea Botha, 2010
  • Ons Lieflinge / Our Darlings, saam met Corlea Botha, 2009
  • Jambo, 2007
  • Thalita

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]