Cory Booker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cory Booker
Cory Booker

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 April 1969 (1969-04-27) (51 jaar oud)
Washington, D.C., Verenigde State
Politieke party Demokratiese Party (Verenigde State)
Handtekening Cory Booker Signature .png

Cory Anthony Booker is 'n Amerikaanse politikus, 'n senator vir New Jersey.[1] Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Sy broer is "Cary Booker II", en sy pa is "Cary Booker".[2] In 1969 neem sy sy ouers 'n standpunt in teen rassisme deur aan te dring om 'n huis te koop in 'n gebied waar swart mense nie welkom was nie.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Christopher Zara (7 September 2013). "Cory Booker, NJ Senate Hopeful And Twitter Phenom, Leaving Waywire?". International Business Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019. Besoek op 10 Februarie 2019.
  2. Burke, Caroline (1 Februarie 2019). "Cary Booker, Cory Booker's Brother: 5 Fast Facts to Know". Heavy (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2019. Besoek op 4 Oktober 2019.
  3. Joanne Palmer. A love story - Cory Booker talks about growing up in Harrington Park, falling in love with Judaism. Jewish Standard. October 12, 2014