Craig Richard Nelson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Craig Richard Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 September 1947 (1947-09-17) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1973–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Craig Richard Nelson (gebore 17 September 1947) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Paper Chase (1973), 3 Women (1977), en A Wedding (1978), en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: The Paper Chase
  • 1977: 3 Women
  • 1978: A Wedding

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1974: Paul Sand in Friends and Lovers
  • 1979: Carol Burnett & Company
  • 1989: Quantum Leap

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]