Cuatro Torres Business Area
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Cuatro Torres Business Area (CTBA) is 'n kompleks van wolkekrabbers in die Spaanse hoofstad Madrid wat in 2008 voltooi is.
Die kompleks behels vier geboue - die Torre Caja Madrid, die Torre de Cristal, die Torre Sacyr Vallehermoso en die Torre Espacio wat naas ruim kantoorruimtes - waaronder die hoofkwartier van die Spaanse spaarbank Caja Madrid - gedeeltelik oor addisionele woonstelle.
Die sakegebied het op 'n voormalige oefenterrein ontstaan wat deur die sokkerklubb Real Madrid in 2001 verkoop is. Die oorspronklike naam van die kompleks, Madrid Arena, is nog voor sy voltooiing gewysig na Cuatro Torres Business Area.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Cuatro Torres Business Area. |