Cutt Glas
Voorkoms
Cutt Glas | |
---|---|
Genres | A cappella |
Instrumente | Vokaal |
Jare aktief | 1990 - nou |
Webwerf | cuttglas.co.za |
Lede | Karen Meiring Bondina Osterhoff Karen Wessels Rozelle Blackie Mabet van Wyk Steffie le Roux |
Gewese lede | Shireen Hollier Annie Harvey Jann Roberts Lydia vom Hagen Billi-Jean Parker Jolette Odendaal Shireen Hollier Anna Davel en ander. |
Cutt Glas is 'n bekende Afrikaanse a cappella-musiekgroep wat op 1 April 1990 gestig is. Die aanvanklike groeplede was Karen Meiring, Bondina Osterhoff, Shireen Hollier, Annie Harvey, Jann Roberts, Lydia vom Hagen en Billi-Jean Parker. In 2001 ontvang hulle 'n "Geraas"-musiektoekenning vir die beste humoristiese album.
Groeplede
[wysig | wysig bron]Die groep het in 2010 uit die volgende lede bestaan:
- Karen Meiring – sopraan en stigterslid (vanaf 1990)
- Bondina Osterhoff – alt en stigterslid (vanaf 1990)
- Rozelle Blackie (vanaf 2003)
- Mabet van Wyk (vanaf 2007)
- Karen Wessels (vanaf 2003)
- Steffie le Roux (vanaf 2008)
Diskografie
[wysig | wysig bron]- Vlymskerp, 2008
- Versnit / Blended, 2004
- Slegs Glas / Glass Only, 2001 COLOSSAL
- Not Only Angels ("nie net Engele nie"), 1998 JNS
- Snykant / Cutts
- One Voice, 1997 GALLO
- Singcopation, 1993
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Cutt Glas se amptelike webtuiste Geargiveer 22 April 2009 op Wayback Machine