Gaan na inhoud

Cutting Crew

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cutting Crew
Cutting Crew in 1989
Agtergrondinligting
OorsprongLondon, Engeland, Verenigde Koninkryk
GenresPop rock
Jare aktief1985–1993, 2005 tot nou
EtiketteVirgin, EMI, Hypertension, Spectra, Cherry Red, In Like Flynn
Webwerfcuttingcrew.biz
LedeNick Van Eede
Gareth Moulton
Joolz Dunkley
Jono Harrison
Tom Arnold
Martyn Barker
Nick Kay
Mak Norman
Gary Barnacle
Nik Carter
TJ Davis
Angela Brooks
Gewese ledeKevin MacMichael
Colin Farley
Frosty Beedle
Tony Moore
Sam Flynn
Dominic Finley

Cutting Crew is 'n Engelse rockgroep wat in 1985 in Londen gestig is. Hulle word die beste onthou vir hul debuutalbum Broadcast en enkelsnit I Just Died in Your Arms.[1]

Ateljeealbums

[wysig | wysig bron]
  • Broadcast (1986)
  • The Scattering (1989)
  • Compus Mentus (1992)
  • Grinning Souls (2005)
  • Add to Favourites (2015)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "CUTTING CREW – (I JUST) DIED IN YOUR ARMS" (in Duits). Hitparade. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2019. Besoek op 28 Mei 2017.