Dairy Queen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dairy Queen
Dairy Queen logo.svg
Tipe Filiaalmaatskappy
Gestig 22 Junie 1940
Joliet, Illinois
Hoofkantoor Edina, Minnesota
# Liggings 4 800 (plaaslike VS, 2014)[1]
Sleutelpersone Warren Buffett
Clayton Lundine
John Gainor (hoofuitvoerendebeampte)
Troy Bader (hoofbedryfsbeampte)
Mark Vinton (hooffinansiëlebeampte)
Barry Westrum (EVP Bemarking)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Restaurante
Produkte Sagte dienste, kitskos, roomys, melkskommels, sondas, hamburgers, hotdogs, hoender, frites, koeldrank, slaaie
Inkomste $2 miljard (2009)[2][3]
Moedermaatskappy Berkshire Hathaway
Divisies Orange Julius
Karmelkorn
Webwerf dairyqueen.com

Dairy Queen is 'n internasionale ketting van kitskosrestaurante wat op 22 Junie 1940 deur John Fremont McCullough in Joliet, Illinois, gestig is. Dairy Queen se spyskaart bestaan meestal uit roomys, hamburgers, hotdogs en hoendergeregte.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Dairy Queen CEO: Paying Workers A 'Fair Wage' Helps Us via Think Progress". 
  2. (en) Niemela, Jennifer (14 April 2009). "DQ's Q1 same-store sales up 5%". Minneapolis/St. Paul Business Journal. Verkry op 21 Februarie 2010. 
  3. (en) "Berkshire Hathaway - 2008 Annual Report" (PDF). Berkshire Hathaway. 2008. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]