Dan Butler
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dan Butler | |
Geboortenaam | Daniel Eugene Butler |
---|---|
Geboorte | 2 Desember 1954 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1986–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dan Butler (gebore 2 Desember 1954) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Silence of the Lambs (1991), Enemy of the State (1998), en Crazy, Stupid, Love. (2011), en in die televisiereeks Frasier (1993).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: The Silence of the Lambs
- 1997: The Silver Screen: Color Me Lavender
- 1998: Enemy of the State
- 2002: Fixing Frank
- 2007: Karl Rove, I Love You
- 2011: Crazy, Stupid, Love.
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1992: Frannie's Turn
- 1993: Frasier
- 2016: Parmalee
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: Everyday Heroes
- 1996: The Assassination File
- 1999: The Sissy Duckling
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Roz's Dating Tips
- 2004: Bulldog Crazy
- 2004: The Crane Brothers Remember Season 3
- 2009: Prayers for Bobby: Meet the Stars