Dan Vadis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dan Vadis
Geboorte (1938-01-03)3 Januarie 1938
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 11 Junie 1987 (op 49)
Kinders 1 Nick Vadis
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1948–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dan Vadis (3 Januarie 1938 – 11 Junie 1987) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ursus gladiatore ribelle (1962), The Ten Gladiators (1963), Hercules the Invincible (1964), en High Plains Drifter (1973).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1962: Ursus gladiatore ribelle
  • 1963: The Ten Gladiators
  • 1964: Hercules the Invincible
  • 1964: Spartacus and the Ten Gladiators
  • 1964: Triumph of the Ten Gladiators
  • 1964: Hercules vs. the Giant Warriors
  • 1964: Zorikan the Barbarian
  • 1966: Degueyo
  • 1966: Kommissar X - Drei gelbe Katzen
  • 1966: For a Few Extra Dollars
  • 1969: God Will Forgive My Pistol
  • 1973: High Plains Drifter
  • 1983: I sette magnifici gladiatori

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]