Daniel Massey (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Daniel Massey
Geboortenaam Daniel Raymond Massey
Geboorte (1933-10-10)10 Oktober 1933
Nasionaliteit Engels
Sterfte 25 Maart 1998 (op 64)
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1953–1998
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Massey (10 Oktober 1933 – 25 Maart 1998) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star! (1968), Scandal (1989), en In the Name of the Father (1993), en in die televisiereeks Roads to Freedom (1970).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1961: The Queen's Guards
  • 1962: Go to Blazes
  • 1968: Star!
  • 1973: The Vault of Horror
  • 1976: The Incredible Sarah
  • 1989: Scandal
  • 1993: In the Name of the Father

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1964: A Choice of Coward
  • 1970: Roads to Freedom
  • 1973: Dolly
  • 1977: Jubilee
  • 1978: Sense of Place
  • 1980: Vikings!
  • 1982: Shakespeare Lives!
  • 1983: Good Behaviour
  • 1987: Intimate Contact
  • 1989: 4 Play

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1962: Under Western Eyes
  • 1966: Major Barbara
  • 1980: The Crucible
  • 1986: Love with a Perfect Stranger
  • 1991: Bye Bye Columbus
  • 1993: The Man Who Cried
  • 1995: The Vacillations of Poppy Carew
  • 1997: The Longest Memory

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]