Danny McBride
Voorkoms
Danny McBride | |
Geboortenaam | Daniel Richard McBride[1] |
---|---|
Geboorte | 29 Desember 1976 Statesboro, Georgia, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Gia Ruiz |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Danny McBride (gebore December 29, 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pineapple Express (2008), Tropic Thunder (2008), en This Is the End (2013), en in die televisiereeks Vice Principals (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: The Foot Fist Way
- 2008: Pineapple Express
- 2008: Tropic Thunder
- 2009: Land of the Lost
- 2011: Your Highness
- 2011: 30 Minutes or Less
- 2011: The Catechism Cataclysm
- 2013: This Is the End
- 2015: Don Verdean
- 2016: The Angry Birds Movie
- 2017: Alien: Covenant
- 2018: Halloween
- 2018: Arizona
- 2018: The Legacy of a Whitetail Deer Hunter
- Mr. Machine
- Hench
- L.A.P.I.
- Bullies
- Dick Move
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Drunk History
- 2009: Eastbound & Down
- 2011: Good Vibes
- 2014: Chozen
- 2016: Vice Principals
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Angry Birds: Bachelorette Sneak Peek Media Promotion
- The Righteous Gemstones
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: Tropic Thunder: Designing the Thunder
- 2008: The Cast of 'Tropic Thunder'
- 2008: Tropic Thunder: Full Mags
- 2017: Alien: Covenant - Phobos
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Byrne, Paul (14 September 2008). "Danny McBride talks Eastbound & Down & his upcoming Movies" (in Engels). Movies Ireland. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2019. Besoek op 14 November 2010.