Danny Teeson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Danny Teeson
Geboorte 27 Mei 1975
Nasionaliteit Verenigde Koninkryk
Beroep(e) Akteur, sanger, danser, komediant
Aktiewe jare 2002–
Webwerf dannyteeson.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel "Danny" Teeson is 'n Engelse akteur, sanger, danser en komediant. Hy is veral bekend vir sy rol as "Mr. Six" in die "Six Flags"-advertensies.[1]

Teeson is op 27 Mei 1975 in die Verenigde Koninkryk gebore.

Filmografie[wysig | wysig bron]

  • Six Flags as Mr. Six
  • Dance Your Ass Off (2009)
  • Get Him to the Greek (2010)
  • This Is 40 (2012).

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]