David Gallagher

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Gallagher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Lee Gallagher
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Gallagher (gebore 9 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Look Who's Talking Now (1993) en Super 8 (2011), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Look Who's Talking Now
  • 2001: Little Secrets
  • 2003: Kart Racer
  • 2003: Ten Bucks
  • 2007: The Picture of Dorian Gray
  • 2011: Super 8
  • 2011: Trophy Kids
  • 2014: In Your Eyes
  • Hallucinogen

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: 7th Heaven
  • 1998: The Teen Files

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1996: Secrets of the Bermuda Triangle
  • 1996: Summer of Fear
  • 2004: G-Phoria 2004
  • 2017: Born and Missing

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1998: Richie Rich's Christmas Wish
  • 2007: Freakin' Zombies, Man!

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]