De Villiers Lamprecht

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
De Villiers Lamprecht
Geboortenaam De Villiers Bester Lamprecht
Gebore 22 Desember 1942
Prins Albert
Nasionaliteit Suid-Afrika
Titel Prof.
Beroep Emeritus-hoogleraar
Bekend vir Droommyl

Prof. De Villiers Bester Lamprecht (26 Januarie 1942[1] - ) 'n Suid-Afrikaanse atleet en die eerste Suid-Afrikaner wat daarin kon slaag om 'n droommyl af te lê. Hy was ook 'n kaalvoet hardloper, soos Zola Budd. Hy is gebore in Prins Albert. Lamprecht was 'n emeritus-hoogleraar aan die Universiteit van die Vrystaat.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Wallis, F. (2000). Nuusdagboek: feite en fratse oor 1000 jaar, Kaapstad: Human & Rousseau
  2. Div Lamprecht vier ’n mylpaal, Volksblad, 24 Desember 2012