Delta (Astrachan-oblast)
Voorkoms
Delta Дельта | |
---|---|
Dorpie | |
Delta se treinstasie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°38′30″N 48°02′27″O / 46.64167°N 48.04083°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Krasnojarski |
Bevolking | |
• Totaal | 86 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416166 |
Delta (Russies: Дельта) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is in die Wolga-rivierdelta geleë, waarvan sy naam afgelei is.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 was daar 70 inwoners op Delta. Ten spyte van die nedesersetting se klein bevolking, is dit etnies baie divers.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 17 | 24,3% |
Tartare | 17 | 24,3% |
Russe | 16 | 22,9% |
Nogais | 3 | 4,3% |
Onbekend | 17 | 24,3% |
Totaal | 70 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 11 Julie 2023.