Demi Lovato

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Demi Lovato
Demetria Devonne Lovato in 2009
Demetria Devonne Lovato in 2009

Naam Demetria Devonne Lovato
Geboorte 20 Augustus 1992
Albuquerque, NM (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, sanger
Amptelike
webwerf
www.demilovato.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Demetria Devonne Lovato (gebore 20 Augustus 1992) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres-liedjieskryfster. Sy is die bekendste vir haar rolle as Mitchie Torres in die Disney-kanaal Oorspronklike Rolprent Camp Rock en Sonny Monroe in Sonny With A Chance. Buiten rolspel is sy ook 'n solomusiekkunstenaar en het sy haar debuutalbum Don't Forget op 23 September 2008 vrygestel. Die album het by nommertwee op die Billboard-200-trefferlys gedebuteer en het meer as 89 000 kopieë in die eerste week verkoop.[1] Lovato het haar tweede album, Here We Go Again, op 21 Julie 2009 vrygestel.[2]

Verwysings[wysig]

  1. Daniel Kreps (October 1, 2008). “On the Charts: Demi Lovato & Kings of Leon Debut High, Metallica Rule”. Rolling Stone. URL besoek op 2008-12-22.
  2. Demi Lovato First Single Announcement”. Demi Lovato. URL besoek op 2009-05-29.
Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Demi Lovato (bladsy)