Deon van Zyl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Deon van Zyl
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepAkteur, vervaardiger

Deon van Zyl is/was 'n Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger. Van Zyl was die uitvoerende vervaardiger van M-Net se sepie, Egoli: Plek van Goud. Hy het ook bekendheid verwerf vir sy rolle in Die Vlakte Duskant Hebron en Agter Elke Man.

Filmografie[wysig | wysig bron]

As vervaardiger:

As akteur:

Verwysings[wysig | wysig bron]