Diana Churchill (aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Diana Churchill
Geboorte (1913-08-21)21 Augustus 1913
Nasionaliteit Engels
Sterfte 8 Oktober 1994 (op 81)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Diana Churchill (21 Augustus 1913 – 8 Oktober 1994) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Housemaster (1938), Scott of the Antarctic (1948), The History of Mr. Polly (1949), en The Winter's Tale (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1935: Foreign Affaires
  • 1936: Dishonour Bright
  • 1936: Pot Luck
  • 1936: Sensation
  • 1937: The Dominant Sex
  • 1937: School for Husbands
  • 1938: Housemaster
  • 1938: Jane Steps Out
  • 1939: Yes, Madam?
  • 1940: The House of the Arrow
  • 1940: Law and Disorder
  • 1940: The Spider
  • 1948: Scott of the Antarctic
  • 1949: The History of Mr. Polly
  • 1967: The Winter's Tale

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1937: Behind the Beyond
  • 1939: Private Lives
  • 1949: Oranges and Lemons
  • 1958: Daphne Laureola

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]