Tristangrootalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Diomedea dabbenena)
Jump to navigation Jump to search

Tristangrootalbatros
Tristan Albatross (1).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
D. dabbenena
Binomiale naam
Diomedea dabbenena
(Mathews, 1929)[2]
Sinonieme

Diomedea exulans dabbenena(Mathews, 1929)[2]
Diomedea chionoptera

Die Tristangrootalbatros (Diomedea dabbenena) is 'n voël wat soms aan die weskus van Suid-Afrika opgemerk word. Die voël is 100 – 110 cm groot, weeg 6 – 7 kg en het 'n vlerkspan van 2,5 - 3,2 meter. Die voël se status is kritiek bedreig; die bevolking word op minder as 20 000 gereken. In Engels staan die voël bekend as die Tristan albatros.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Diomedea dabbenena". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 
  2. 2,0 2,1 BirdLife International (2008)(b)