Eukarioot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eukaryota)
Spring na: navigasie, soek
Eukariote
Tydperk: 2100–0 m. jaar gelede
Enkele voorbeelde van eukariote se verskeidenheid
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Whittaker & Margulis, 1978
Koninkryke
Animalia – Diere
Plantae – Plante
Alternatiewe filogenie

Eukariote is lede van die domein Eukaryota: organismes wat organelle binne-in hul selle bevat, soos die selkern, golgi-apparaat, mitochondrion en in plante, chloroplaste. Die domein bevat alle plante, diere, alge, swamme en protiste.

In taksonomie word eukariote beskou as een van die drie biologiese domeine waarin lewe verdeel kan word. Die ander twee domeine, Archaea en Bacteria, word saam "prokariote" genoem.

Kladogram[wysig | wysig bron]

Die verwantskap tussen die eukariote is steeds 'n onderwerp van navorsing. Hierdie is 'n vereenvoudigde kladogram wat die belangrikste groepe toon:

Lewe

Bacteria




Archaea



Eukariote
Bikonta
Archaeplastida

Glaucophyta



Rhodophyta



Viridiplantae (plante)



SAR-groep

Stramenopiles



Alveolata



Rhizaria




Excavata



Unikonta

Amoebozoa



Opisthokonta (diere, swamme)







Eksterne skakels[wysig | wysig bron]