Doleriet
Voorkoms
Doleriet is ’n mafiese, kristalagtige stollingsgesteente. Dit word ook diabaas, mikrogabbro[1] of groensteen[2] genoem.
Dolerietgesteentes of -plate is gewoonlik vlak intrusies met ’n fyn, korrelrige tot ofitiese struktuur. In Noord-Amerika word die term "diabaas" (diabase) verkies en in die res van die Engelssprekende wêreld "doleriet" (dolerite). Baie wetenskaplikes gebruik daarom die term "mikrogabbro" om verwarring te voorkom.
Gebruike
[wysig | wysig bron]Doleriet word fyngemaak en in bouwerk gebruik, veral vir paaie, geboue en damme.[3][4] Dit kan ook gebruik word vir grafstene en gedenktekens.
’n Vorm van doleriet, bekend as blousteen, is een van die materiale wat gebruik is in die oprigting van Stonehenge.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "BGS Rock Classification Scheme - Dolerite (Synonymous with Microgabbro)" (in Engels). British Geological Survey. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Julie 2018. Besoek op 24 Augustus 2015.
- ↑ "Groensteen" in die WAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 25 Mei 2020.
- ↑ Allen, George (Lente 2004). "Clayton Quarry" (in Engels). Mount Diablo Interpretive Association. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 November 2017. Besoek op 30 Maart 2017.
- ↑ "Diabase Rock" (in Engels). comparerocks.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2017. Besoek op 30 Maart 2017.
- ↑ John, Brian S.; Jackson jr., Lionel E. (31 Desember 2008). "Stonehenge's Mysterious Stones". Earth magazine (in Engels). American Geosciences Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Februarie 2020. Besoek op 8 November 2019.
Skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Doleriet.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.