Dolores Fuller

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dolores Fuller
Geboorte (1923-03-10)10 Maart 1923
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 9 Mei 2011 (op 88)
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dolores Fuller (10 Maart 1923 – 9 Mei 2011) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Glen or Glenda (1953), The Body Beautiful (1953), Jail Bait (1954), en Bride of the Monster (1955).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1953: Glen or Glenda
  • 1953: The Body Beautiful
  • 1954: Jail Bait
  • 1955: Bride of the Monster
  • 1995: The Haunted World of Edward D. Wood Jr.

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: Ein ungeschliffener Diamant

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1994: Ed Wood: Look Back in Angora
  • 1997: The Ironbound Vampire
  • 1999: The Stars of 'Star Wars': Interviews from the Cast

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]