Don Calfa
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Don Calfa | |
Geboortenaam | Donald George Calfa |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Calfa (3 Desember 1939 – 1 Desember 2016) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente 1941 (1979), The Return of the Living Dead (1985), Weekend at Bernie's (1989), en Doctor Dolittle (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1968: No More Excuses
- 1973: The Rainbow Boys
- 1979: 1941
- 1983: Over Here, Mr. President
- 1984: E. Nick: A Legend in His Own Mind
- 1985: The Return of the Living Dead
- 1987: Treasure of the Moon Goddess
- 1989: Weekend at Bernie's
- 1992: Me Myself and I
- 1995: Cops n Roberts
- 1998: Doctor Dolittle
- 2001: Downward Angel
- 2015: Sharkskin
- Lewisburg
- That's a Cut? The Legend of Don Calfa
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1980: Park Place
- 1984: Legmen
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Riding High
- 1983: Allison Sydney Harrison
- 1988: Private Eye
Video's
[wysig | wysig bron]- 1988: The New Homeowner's Guide to Happiness
- 2003: Night Creep
- 2007: Return of the Living Dead: The Dead Have Risen
- 2011: More Brains! A Return to the Living Dead
- 2011: They Won't Stay Dead: A Look at Return of the Living Dead Part II