Don Fellows

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Don Fellows
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2 daughters (1st marriage)
2 daughters (2nd marriage)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Fellows (22 Desember 1922 – 21 Oktober 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Superman II (1980), Raiders of the Lost Ark (1981), en Superman IV: The Quest for Peace (1987).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: Symbiopsychotaxiplasm: Take One
  • 1976: Spy Story
  • 1980: Superman II
  • 1981: Raiders of the Lost Ark
  • 1987: Superman IV: The Quest for Peace

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: Maggie
  • 1989: The Nightwatch

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2000: The Dutch Masters: Vermeer

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]