Don Stark

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Don Stark
Geboortenaam Donald Stark
Geboorte 5 Julie 1954 (1954-07-05) (65 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1963–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Stark (gebore 5 Julie 1954) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peggy Sue Got Married (1986), Star Trek: First Contact (1996), John Carter (2012), en Café Society (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1986: Peggy Sue Got Married
  • 1995: Bombmeister
  • 1996: Star Trek: First Contact
  • 1996: Santa with Muscles
  • 1998: American Dragons
  • 2009: Jerry
  • 2011: Meeting Spencer
  • 2012: John Carter
  • 2013: Random Encounters
  • 2014: Roswell FM
  • 2016: Café Society
  • 2016: C Street
  • 2018: Green Book
  • Angel Investors
  • Longshot

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1991: The Man in the Family
  • 1995: Bless This House
  • 1995: Charlie Grace
  • 1997: Timecop
  • 2011: Corey and Lucas for the Win
  • 2014: Red Sleep

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Glass Heels

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Evilspeak with Don Stark

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]