Donald Cook (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Donald Cook | |
Geboorte | 26 September 1901 |
---|---|
Sterfte | 1 Oktober 1961 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1926–1959 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Donald Cook (26 September 1901 – 1 Oktober 1961) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Public Enemy (1931), Baby Face (1933), The Spanish Cape Mystery (1935), en Show Boat (1936).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1931: The Public Enemy
- 1931: The Mad Genius
- 1931: Party Husband
- 1931: Safe in Hell
- 1931: Side Show
- 1931: Unfaithful
- 1932: Frisco Jenny
- 1932: The Trial of Vivienne Ware
- 1933: Baby Face
- 1933: Brief Moment
- 1933: The Circus Queen Murder
- 1933: Jennie Gerhardt
- 1933: Private Jones
- 1933: The Woman I Stole
- 1933: The World Changes
- 1933: Fog
- 1933: Fury of the Jungle
- 1934: Fugitive Lady
- 1934: Jealousy
- 1934: Long Lost Father
- 1934: Most Precious Thing in Life
- 1934: The 9th Guest
- 1934: Viva Villa!
- 1934: Whirlpool
- 1935: The Spanish Cape Mystery
- 1935: Behind the Evidence
- 1935: The Casino Murder Case
- 1935: Confidential
- 1935: Gigolette
- 1935: Ladies Love Danger
- 1935: Motive for Revenge
- 1936: Show Boat
- 1936: Beware of Ladies
- 1936: Ellis Island
- 1936: The Girl from Mandalay
- 1936: The Leavenworth Case
- 1936: Ring Around the Moon
- 1937: Circus Girl
- 1937: Two Wise Maids
- 1944: Murder in the Blue Room
- 1945: Blonde Ransom
- 1945: Patrick the Great
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: The Philip Morris Playhouse
- 1953: The Plymouth Playhouse
- 1959: Too Young to Go Steady