Dordabis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dordabis
Ligging van Dordabis op 'n kaart (Namibië)
Dordabis
Dordabis
Koördinate: 22°57′S 17°36′O / 22.950°S 17.600°O / -22.950; 17.600Koördinate: 22°57′S 17°36′O / 22.950°S 17.600°O / -22.950; 17.600
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Khomas

Dordabis is 'n nedersetting in die Khomas-Streek van sentraal-Namibië, 80 km oos van die hoofstad Windhoek. Dordabis het ongeveer 1 500 inwoners. Dordabis het 'n poskantoor, kliniek, polisiestasie en 'n primêre skool. Die dorp ontvang 'n jaarlikse gemiddelde reënval van 293 millimeter (11,5 dm), hoewel dit in die 2010/2011 reënseisoen 605 millimeter (23,8 dm) gereën het.[1]

Dordabis se gemeenskap ly onder alkoholisme, werkloosheid en geweld. Die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is boerdery.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Menges, Werner (26 Mei 2011). "Rainy season was one for the record books". The Namibian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2011-12-15. 
  2. "Dordabis youth to get empowerment project". The Namibian. 22 December 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2012.