Dornier Do 217
Voorkoms
Dornier Do 217 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Dornier Flugzeugwerke |
Nooiensvlug | Augustus 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Ontwikkel van | Dornier Do 17 |
Die Dornier Do 217 is 'n tweemotorige mediumbomwerper deur die Luftwaffe gebruik tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in Augustus 1938 voltooi.
Tegniese besonderhede
[wysig | wysig bron]Item | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | BMW 801 M stermotors |
Kraglewering per motor | 1 580 perdekrag |
Vlerkspan | 19,00 m |
Lengte | 17,30 m |
Hoogte | 5,00 m |
Normale opstygmassa | 15 000 kg |
Maks. snelheid | 515 km/h op 5 200 m |
Operasionele hoogte | 7 500 m |
Maks. togafstand | 2 300 km |
Bewapening | Een 15 mm MG 151 masjiengeweer in neus, een 13 mm MG 131 masjiengeweer in dorsale skiettoring, |
Bomvrag | 2 500 kg in bomlaai of 1 500 kg ekstern |
Bron
[wysig | wysig bron]- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books. 2012. ISBN 978-0-7537-2172-8