Dornier Do 28
Voorkoms
Dornier Do 28 | |
---|---|
Tipe | Veeldoelige vliegtuig |
Vervaardiger | Dornier GmbH |
Nooiensvlug | 29 April 1959 (Do 28 A/B) 23 Februarie 1966 (Do 28D) |
Status | In gebruik |
Hoofgebruiker | Duitse Lugmag |
Ontwikkel van | Dornier Do 27 |
Weergawes | Dornier Do 228 |
Die Dornier Do 28 is eintlik twee verskillende vliegtuie wat onder die naam Dornier Do 28 bemark is. Beide word aangedryf deur twee turboskroefmotore, beskik oor kort-opstyg-en-land vermoë en is vervaardig deur Dornier Flugzeugbau GmbH. Die meeste van die vliegtuie is gebruik deur die Duitse Lugmag en Marineflieger asook ander lugmagte regoor oor die wêreld in 'n kommunikasie en veeldoelige rol. Die Do 28 reeks bestaan uit die Do 28 A/B (1959) en Do 28 D Skyservant (1966). Laasgenoemde het feitlik net die basiese uitleg en vlerkontwerp van die eerste ontwerp behou.
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Dornier Do 28.