Dotering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Dotering is die proses waartydens klein hoeveelhede onsuiwerhede by uiters suiwer halfgeleierstowwe gevoeg word om die elektriese eienskappe daarvan te verander. Daar bestaan twee tipes dotering, naamlik n- en p-dotering.