Duitse Ambassade in Windhoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kenteken van die Duitse Ministerie van Buitelandse Sake, wat aan elke Duitse Ambassade gebruik word

Die Duitse Ambassade in Windhoek (Duits: Deutsche Botschaft Windhuk) is die diplomatieke sending van Duitsland na Namibië. Dit is geleë by Sanlamsentrum, 154 Independence Avenue in Windhoek. Die huidige ambassadeur van Duitsland in Namibië is Christian Matthias Schlaga wat die pos sedert Julie 2015 beklee.

Lys van ambassadeurs[wysig | wysig bron]

Termyn Naam Opmerking
1990–1993 Harald Ganns Ambassadeur
1993–1997 Hanns Heinrich Schumacher Ambassadeur
1998–2003 Harald Nestroy Ambassadeur
2003–2006 Wolfgang Massing Ambassadeur
2006–2008 Arne von Kittlitz Ambassadeur
2008–2012 Egon Kochanke Ambassadeur
2012 André Scholz Chargé d'Affaires
2012–2015 Onno Hückmann Ambassadeur
2015–hede Christian Matthias Schlaga Ambassadeur

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]