Dulfi Al-Jabouri
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dulfi Al-Jabouri | |
Geboorte | 31 Desember 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dulfi Al-Jabouri (gebore 31 Desember 1990) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Northwest (2013), A War (2015), en Darkland (2017), en in die televisiereeks Dicte (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: R
- 2013: Northwest
- 2015: A War
- 2017: Darkland
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2013: Dicte