Dwarsrivier (Vrystaat)
Voorkoms
- Hierdie spruit vloei in die Vrystaat. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien gerus Dwarsrivier (veelsinnig).
Dwarsrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Oorsprong-hoogte | 1241 m |
Koördinate: 30°23′26″S 25°13′33″O / 30.39056°S 25.22583°O |
Die Dwarsrivier is 'n spruit wat suidwaarts van Philippolis in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Oranjerivier, en wel dié deel tussen die Gariepdam en die Vanderkloofdam.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Google-kaart van die Dwarsrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.