Ek en Jy
Voorkoms
Ek en Jy | ||||
---|---|---|---|---|
van Juanita du Plessis | ||||
Vrygestel | 2001 | |||
Ateljee | Maroela Musiek | |||
Genre | Afrikaans | |||
Speeltyd | 61:35 | |||
Etiket | Maroela Musiek Juanita Records | |||
Produsent | Juanita du Plessis Jeandré Hartman André Hartman | |||
Juanita du Plessis-chronologie | ||||
|
Ek en Jy is Juanita du Plessis se tweede album. Die album word beskou as haar eerste Afrikaanse album wat in Suid-Afrika vrygestel word. Die album maak opslae met die wegholtreffer Ska-Rumba waarmee Juanita 'n huishoudlike naam geword het. Ek en Jy behaal driekeer platinumstatus met verkope van meer as 120 000 eenhede. Juanita word ook gedoop as Suid-Afrika se platinumprinses.
Snitlys
[wysig | wysig bron]Ek en Jy | |||
---|---|---|---|
Nr. | Titel | Skrywer(s) | Speeltyd |
1. | "I'll Show You What's Right" | Juanita du Plessis | 3:47 |
2. | "Hey There, Hi There" | Juanita du Plessis | 3:04 |
3. | "Ek en Jy" | Juanita du Plessis | 3:41 |
4. | "A Letter To Daddy" | Juanita du Plessis | 4:44 |
5. | "Afrikaanse Medley" (* Ek Lewe
| *J Heider/R Keiser/N Hammerschmidt/A Van Rooyen
| 5:00 |
6. | "I'm Crazy For You" | Juanita du Plessis | 2:47 |
7. | "Gimme Your Love" | Juanita du Plessis | 3:24 |
8. | "Don't You Let It Slip Away" | Juanita du Plessis | 3:47 |
9. | "Kan Jy Nie" | Juanita du Plessis | 3:36 |
10. | "I Will Give Everything" | Juanita du Plessis | 3:50 |
11. | "Jambalaya" | H Williams | 2:52 |
12. | "As Jy Eendag Van My Hou" | Juanita du Plessis | 3:57 |
13. | "I'm All Right" | Juanita du Plessis | 3:32 |
14. | "Hier By My" | Juanita du Plessis | 3:44 |
15. | "Engelse Medley" (* I Just Can't Get Enough
| *V Clarke
| 5:30 |
16. | "Ska-Rumba" (Bonussnit) | Juanita du Plessis/P Naude | 4:21 |
Totale speeltyd: | 61:36 |